The Fourie's of South Africa:Information about Louis Fourie
Louis Fourie (b. 1669, d. December 1750)
Notes for Louis Fourie:
Louis FOURIE, gebore 1669, van Pointaix, Dauphine, wat aangekom het in 1698 was 'n Franse Hugenoot wat 'n landbouer in die Wamakersvallei was sedert 1699 op die plaas 'Slange Rivier' en later Zeekoeidrift aan die Goudritsrivier. Eersgenoemde plaas is na sy dood omstreeks 1750 gekoop deur Gabriel Rousseau. Louis was getroud met Suzanne CORDIER d/v Louis en na haar dood in 1715 met Anna JOURDAN d/v Pierre Jourdan. Hy het 10 kinders van sy eerste huwelik, en 11 van sy tweede huwelik gehad.
1. Susanna ~ 1694 x Jan Nel xx CE Schutte
2. Francois ~ 4/9/1696
3. Maria ~ 26/10/1698
4. Martha ~ 27/3/1701 x Pieter Lombard
5. Gideon * 27/8/1701
6. Louis * 1703 burger Drakenstein x 16/5/1728 Susanna le Riche
7. Sara ~ 29/11/1705 x Adriaan van Wyk
8. Elizabeth ~ 29/4/1708
9. Jacobus ~ 1/1/1710 + voor 1756 x 9/8/1739 Elisabeth Minnaar, woon op Cralinge, Caledon.
10. Marcus ~ 14/5/1713
11. Pieter ~ 7/2/1717 (hy is jonk oorlede, maar het nog gelewe toe sy ouers 'n testament op 2.12.1718 opgestel het
12. Anna ~ 5/6/1716 x Pieter Jacobs
13. Maria ~ 8/12/1720
14. David ~ 27/9/1722 x 16/5/1751 Louisa Erasmus
15. Johannes ~ 29/10/1724 x 9/3/1760 Cecilia Johanna du Preez
16. Petrus ~ 8/9/1726 x 22/2/1767 Isabella Steyn
17. Marcus Anthonius ~ 11/7/1728 x 25/4/1762 Catharina Bezuidenhout
18. Susanna ~ 7/5/1730
19. Joseph ~ 2/3/1732 burger Swellendam + 14/4/1811 x 24/10/1759 Elsie van Eeden
20. Stephanus ~ 17/10/1734 burger Drakenstein x 5/2/1764 Helena Geertruy Lategaan
21. Jonathan ~ 8/6/1738 burger Stellenbosch x 13/5/1781 Martha Sophia du Plessis weduwee van Zacharias Arend Eelhof
Volgens K Schoeman, Armosyn van die Kaap, p 599, toe Anna Jordaan 'n 14 jarige meisie was in 1712 was sy deur Antony van Mosambiek met 'n mes gedreig. Sy was toe twee keer verkrag deur Antony toe sy kos vir die slawe in die veld geneem het. Antony se vonnis was: "Liggaam op vier plekke met gloeiende tang geknyp, geledebraak, op wiel vasgemaak, onthoof, kop op paal by plek van misdaad geplaas'.
Lorna Newcomb's het die dokument CJ 782 Ref 48. opgesoek en volgens haar het Pieter Joubert sy slaaf Anthoni na Pieter Jordaan gestuur om 'n byl te leen. Dit was toe dat die 14 jarige Anna Jordaan verkrag was. Die datum van die dokument was 29 Junie 1713.
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
More About Louis Fourie:
Date born 2: 1669
More About Louis Fourie and Susanne Cordier:
Marriage: 1695, France.
More About Louis Fourie and Anna Jourdan:
Marriage: March 02, 1715/16, Drakenstein, Cape, South Africa.
Children of Louis Fourie and Susanne Cordier are:
- +Louis Fourie, b. 1703, Paal, Cape, SA, d. 1789.
- Martha Fourie, b. March 27, 1701.
- Sara Fourie, b. November 29, 1705.
- Susanna Fourie, b. 1694.
- Francois Fourie, b. September 04, 1696.
- Maria Fourie, b. October 26, 1698.
- Gideon Fourie, b. August 27, 1701.
- Elizabeth Fourie, b. April 29, 1708.
- Jacobus Fourie, b. January 01, 1709/10, d. 1756.
- Marcus Fourie, b. May 04, 1713.
Children of Louis Fourie and Anna Jourdan are:
- Pieter Fourie, b. February 07, 1715/16.
- +Anna Fourie, b. August 08, 1718.
- Maria Fourie, b. December 08, 1720.
- David Fourie, b. September 27, 1722.
- Johannes Fourie, b. October 29, 1724.
- Petrus Fourie, b. September 08, 1726.
- Marcus Anthonius Fourie, b. July 11, 1728.
- Susanna Fourie, b. May 07, 1730.
- Joseph Fourie, b. March 02, 1731/32, d. April 14, 1811.
- +Stephanus Fourie, b. October 17, 1734, Drakenstein, Cape, South Africa, d. 1826, Cape Town, Cape, South Africa.
- Jonathan Fourie, b. June 08, 1738.